Goede Hoop wine estate
is situated off the old road between the towns of Stellenbosch
and Kuils River, deep in the valley known as the Bottelary
Kloof. The old farmhouse, rich in atmosphere, was built
in 1880. In 1928 the Bestbier family purchased the wine
estate and today Pieter Bestbier is a third generation
winemaker on Goede Hoop. |
|
Goede Hoop is geleë diep in die Bottelarykloof
op die ou pad tussen Stellenbosch en Kuilsrivier. Die
karaktervolle ou plaaswoning is reeds in 1880 gebou. Die
plaas is in 1928 deur die Bestbiers gekoop en in 1959
het Johan by sy pa oorgeneem. In 1993 het Pieter, die
derde geslag wynmaker, by sy pa oorgeneem. |
|
Every square
metre of the 120 ha wine estate is situated on the
slopes of the valley and about 80 ha have been planted
with vines facing mainly north and north-west. Two
hundred and fifty metres separate the lowest and
highest vineyards and meso-climates abound as the
temperatures and rainfall differences between these
vineyards are considerable. Also the horseshoe-shaped
vineyards ensure the right hours of sunshine for
every variety. These conditions -the temperature,
climate as well as quality of the soil - are ideal
for producing wines of excellence. |
| On
the crest of the hills are the weathered remains
of granite outcrops. The surrounding soils are ideal
for vineyard cultivation, especially red wine because
the moisture-retaining sub-soils keep the wine roots
cool, even in summer. The Goede Hoop vineyards have
been planted here. The vineyards are not irrigated
as the rainfall is sufficient at between 600 and
900 mm per annum.
|
| |
|
| DIE WINGERDE |
| |
Elke vierkante
meter van die 80 ha landgoed lê teen die hange van
die Bottelarykloof en die wingerde front meestal
noord en noord-wes. Met 'n 250 meter verskil tussen
die hoogste en laagste wingerde bestaan daar verskeie
meso-klimate as gevolg van temperatuur - en reënval
verskille. |
Die wingerde is
in n perdehoef-vorm aangelê sodat elke kultivar
net die regte hoeveelheid son kry. Hierdie toestande
is baie gunstig vir die produksie van wyne van baie
hoë gehalte. Op die kruine van die heuwels is die
verweerde oorblyfsels van eens ontsaglike granietrotse.
Die droëland-wingerde van Goede Hoop staan in hierdie
granietgrond met n onderlaag wat sy vog nie maklik
verloor nie en wat die wortels van die stokke selfs
in die somer koel hou. Die wingerde word nie besproei
nie aangesien die reënval genoegsaam is, tussen
600 en 900 mm per jaar. Die heilsame suidoosbries
hou die wingerde koel in die somer. |
| |
|
|